gloed [boodskap #131079] |
Tue, 28 April 2020 07:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gloed
Afbreking: gloed
Selfstandige naamwoord: gloed
Meervoud: gloede
Betekenis:
• Die sigbare of onsigbare staling wat van 'n warm voorwerp af uitgaan.
Gebruik:
• Soos kole die gloed en hout die vuur laat opvlam, so is 'n twisgierige man om 'n twis aan te hits. [Spreuke 26:21]
Sinoniem:
• glans
• vonkeling
Afgelei:
• aandgloed
• koorsgloed
• môregloed
• oggendgloed
• songloed
• vuurgloed
Vertaling:
Engels: glow, heat, flame, blaze
Nederlands: gloed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|