Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » solstitia
solstitia [boodskap #131078] Ma., 27 April 2020 21:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
solstitia
Afbreking: sol•sti•tia


Selfstandige naamwoord: solstitium
Meervoud: solstitia

Betekenis:
• Meervoud van die selfstandige naamwoord solstitium.

Gebruik:
• Tussen die punte waar die son vanaf die Suidelike na die Noordelike Halfrond en omgekeerd beweeg lê die solstitia: die somersolstitium en die wintersolstitium.

Sinoniem:
• sonstilstandpunte

Vertaling:
Engels: solstice
Nederlands: solstitia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saponiet
Volgende onderwerp: gloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:31:12 UTC 2025