saponiet [boodskap #131077] |
Mon, 27 April 2020 20:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saponiet
Afbreking: sa•po•niet
Selfstandige naamwoord: saponiet
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Mineraal met chemiese formule (Ca,Na)0,2Mg2Fe2+Si3AlO10(OH)2·4(H2O).
Gebruik:
• Die naam van die mineraal saponiet is afgelei van die Latynse woord "sapo", wat "seep" beteken.
Sinoniem:
• seepsteen
Vertaling:
Engels: saponite, soapstone
Nederlands: saponiet, zeepsteen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|