Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeldrankbottel
koeldrankbottel [boodskap #131074] Mon, 27 April 2020 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koeldrankbottel.
'n Koeldrankbottel.
koeldrankbottel
Afbreking: koel•drank•bot•tel
Samestelling: koeldrank + bottel


Selfstandige naamwoord: koeldrankbottel
Meervoud: koeldrankbottels
Verkleinwoord: koeldrankbotteltjie
Meervoud van verkleining: koeldrankbotteltjies

Betekenis:
• 'n Bottel waaruit koeldrank geskink of gedrink word.

Gebruik:
• Tydens pouse haal hy sy kosblik en koeldrankbottel uit sy tas uit.

Verwant:
• koeldrankblik

Vertaling:
Engels: cold drink bottle, soda bottle
Nederlands: frisdrankfles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skooltas
Volgende onderwerp: bushalte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 04:53:47 UTC 2025