atlas [boodskap #131069] |
Mon, 27 April 2020 09:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
atlas
Afbreking: at•las
Selfstandige naamwoord: atlas
Meervoud: atlasse
Verkleinwoord: atlassie
Meervoud van verkleining: atlassies
Betekenis:
• Boek met landkaarte. 'n Naslaanwerk met 'n versameling topografiese kaarte en prente.
Gebruik:
• Atlasse is tradisioneel in boekvorm gebind, maar die hedendaagse atlas is in multimediaformaat beskikbaar.
Vertaling:
Engels: atlas
Nederlands: atlas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|