sofa [boodskap #131067] |
Mon, 27 April 2020 09:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sofa
Afbreking: so•fa
Selfstandige naamwoord: sofa
Meervoud: sofas
Verkleinwoord: sofatjie
Meervoud van verkleining: sofatjies
Betekenis:
• 'n Gestoffeerde sitbank met 'n rugleuning.
Gebruik:
• Sy vly haarself op die sofa neer.
Sinoniem:
• rusbank
Vertaling:
Engels: sofa, couch, settee
Nederlands: sofa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|