hoerhuis [boodskap #131066] |
So, 26 April 2020 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoerhuis
Afbreking: hoer•huis
Samestelling: hoer + huis
Uitspraak: /ɦurɦœʏ̯s/
Selfstandige naamwoord: hoerhuis
Meervoud: hoerhuise
Verkleinwoord: hoerhuisie
Meervoud van verkleining: hoerhuisies
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Huis waarin ontug as 'n besigheid bedryf word.
Gebruik:
• Die polisie het die hoerhuis se deure gesluit.
Sinoniem:
• bordeel
Vertaling:
Engels: brothel, bordello, whorehouse, house of prostitution
Nederlands: hoerenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|