| hoer [boodskap #131065] |
So., 26 April 2020 19:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24156 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoer
Afbreking: hoer
Uitspraak: /ɦur/
Selfstandige naamwoord: hoer
Meervoud: hoere
Verkleinwoord: hoertjie
Meervoud van verkleining: hoertjies
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Prostituut; persoon wat seksuele dienste teen betaling lewer.
• Skelwoord vir 'n vrou wat seksueel losbandig is.
Gebruik:
• Die polisie het die hoer wat op die straathoek gestaan het gearresteer.
• Sy is 'n sleg hoer!
Sinoniem:
• ligtekooi
• prostituut
• sekswerker
Hiponiem:
• straathoer
Afgelei:
• hoerhuis
Vertaling:
Engels: whore, hooker, prostitute, slut
Nederlands: hoer
Werkwoord: hoer
Verlede tyd: het gehoer
Betekenis:
• Om 'n losbandige lewe te lei.
Gebruik:
• Jy werk jou dood en hy hoer en rumoer hom gate uit.
Sinoniem:
• hoereer
Vertaling:
Engels: to whore, sleep around
Nederlands: hoeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Nota:
• Moenie "hoer" met "hoër" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|