prostituut [boodskap #131064] |
So, 26 April 2020 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prostituut
Afbreking: pros•ti•tuut
Uitspraak: /prostityt/
Selfstandige naamwoord: prostituut
Meervoud: prostitute
Verkleinwoord: prostituutjie
Meervoud van verkleining: prostituutjies
Betekenis:
• Persoon wat seksuele omgang teen betaling aanbied (gewoonlik 'n vrou, maar daar is ook manlike prostitute).
Gebruik:
• Sy was 'n begaafde meisie, maar weens dwelms het sy later 'n prostituut geword.
Sinoniem:
• hoer
• ligtekooi
Vertaling:
Engels: prostitute
Nederlands: prostituee, prostitué
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|