Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eggenote
eggenote [boodskap #131061] Sun, 26 April 2020 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eggenote
Afbreking: eg•ge•no•te
Uitspraak: /ˈɛχəˌnuə̯tə/


Selfstandige naamwoord: eggenote
Meervoud: eggenotes

Betekenis:
• Die vrou met wie 'n man getroud is.

Gebruik:
• Die man en sy eggenote beplan 'n romantiese huweliksreis.

Sinoniem:
• vrou
• gade
• wederhelf

Antoniem:
• eggenoot

Vertaling:
Engels: wife, female spouse
Nederlands: echtgenote, vrouw
Sotho: mosadi
Xhosa: umfazi
Zoeloe: umfazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eggenoot
Volgende onderwerp: eerbiedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 04:48:59 UTC 2025