siekteleer [boodskap #131058] |
Sun, 26 April 2020 15:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siekteleer
Afbreking: siek•te•leer
Samestelling: siekte + leer
Selfstandige naamwoord: siekteleer
Meervoud: –
Betekenis:
• Tak van die geneeskunde wat die ontstaan en verloop van siektes bestudeer.
Gebruik:
• 'n Goeie begrip van siekteleer en hoe om hierdie siektes te beheer, bly uiters noodsaaklik.
Sinoniem:
• patologie
• siektekunde
Vertaling:
Engels: nosology, pathology
Nederlands: ziekteleer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|