lardeersel [boodskap #131057] |
Sun, 26 April 2020 12:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lardeersel
Afbreking: lar•deer•sel
Selfstandige naamwoord: lardeersel
Meervoud: lardeersels
Verkleinwoord: lardeerseltjie
Meervoud van verkleining: lardeerseltjies
Betekenis:
• Spek wat gebruik word om vleis te lardeer (op te stop).
Gebruik:
• Lardeersel word met 'n lardeerpriem in maer vleis ingewerk om dit sagter en sappiger te maak.
Vertaling:
Engels: lard
Nederlands: lardeersel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|