ekologie [boodskap #131054] |
Sun, 26 April 2020 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekologie
Afbreking: e•ko•lo•gie
Selfstandige naamwoord: ekologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Vertakking van biologie wat die interaksies van organismes met mekaar, en met hul fisiese en chemiese omgewing, bestudeer.
Gebruik:
• Kernbegrippe in ekologie is "verwantskap", "wisselwerking" en "omgewing" wat daarop dui dat 'n organisme nie in algehele isolasie kan leef nie.
Sinoniem:
• omgewingsleer
Verwant:
• ekoloog
• ekologies
Vertaling:
Engels: ecology
Nederlands: ecologie
Nota:
• Van Grieks: oikos = huishouding + logos = diskoers of studie, dus letterlik "die studie van die huis".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|