aankoms [boodskap #131053] |
Sun, 26 April 2020 08:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aankoms
Afbreking: aan•koms
Samestelling: aan + koms
Uitspraak: /ˈɑ(ː)nkoms/, /ˈɑ(ː)ŋkoms/
Selfstandige naamwoord: aankoms
Meervoud: aankomste
Verkleinwoord: aankomsie
Meervoud van verkleining: aankomsies
Betekenis:
• Die handeling om by 'n plek aan te kom. Die bereiking van die eindpunt van 'n reis.
Gebruik:
• By ons aankoms was die vuur reeds aangesteek.
Antoniem:
• vertrek
Afkorting:
• aank.
Vertaling:
Engels: arrival, comming
Nederlands: aankomst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|