menstruasie [boodskap #131046] |
Sun, 26 April 2020 07:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menstruasie
Afbreking: men•stru•a•sie
Selfstandige naamwoord: menstruasie
Meervoud: menstruasies
Betekenis:
• Maandelikse of sikliese bloeding van die baarmoeder.
Gebruik:
• Daar is gevind dat menstruasie op 'n vroeë leeftyd en menopouse op 'n latere leeftyd die risiko vir borskanker verhoog.
Sinoniem:
• maandstonde
Afgelei:
• menstruasiesiklus
• menstruasietyd
Vertaling:
Engels: menstruation
Nederlands: menstruatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|