moederloos [boodskap #131044] |
Sun, 26 April 2020 06:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moederloos
Afbreking: moe•der•loos
Samestelling: moeder + loos
Byvoeglike naamwoord: moederloos
Attributief: moederlose
Betekenis:
• Sonder 'n ma/moeder.
Gebruik:
• Die weeskind is moederloos en vaderloos.
Antoniem:
• vaderloos
Afgelei:
• moederloosheid
Vertaling:
Engels: motherless
Nederlands: moederloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|