Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkeltal
enkeltal [boodskap #131043] Sun, 26 April 2020 06:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkeltal
Afbreking: en•kel•tal
Samestelling: enkel + (ge)tal


Selfstandige naamwoord: enkeltal
Meervoud: enkeltalle

Betekenis:
• Net een van iets; enkelvoud; singularis.

Gebruik:
• Die enkeltal van visse is vis.

Vertaling:
Engels: singular
Nederlands: enkeltal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: springbok
Volgende onderwerp: moederloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:28:47 UTC 2025