karringmelk [boodskap #131041] |
Sun, 26 April 2020 06:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karringmelk
Afbreking: kar•ring•melk
Samestelling: karring + melk
Selfstandige naamwoord: karringmelk
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Geurige, suur melkdrankie, 'n neweproduk by die vervaardiging van botter.
Gebruik:
• Karringmelk se lae vetgehalte maak dit een van die mees gesonde suiwelprodukte en 'n belangrike bron van proteïne, kalsium, die vitamienaanvuller lesitien en melksuiker (laktose).
Afgelei:
• karringmelkbeskuit
Vertaling:
Engels: buttermilk
Nederlands: karnemelk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|