Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lies
lies [boodskap #131040] Sun, 26 April 2020 05:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lies
Afbreking: lies


Selfstandige naamwoord: lies
Meervoud: lieste

Betekenis:
• Plooi waar die bobeen en maag/buik ontmoet. Deel van die liggaam tussen die onderlyf en die bobeen.

Gebruik:
• Merkbare swelling in die lies kan op 'n liesbreuk dui.

Afgelei:
• liesbreuk
• lieskanaal

Vertaling:
Engels: loins, region near the groin
Nederlands: lies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: idioot
Volgende onderwerp: karringmelk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:21:11 UTC 2025