idioot [boodskap #131039] |
Sun, 26 April 2020 05:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
idioot
Afbreking: i•di•oot
Selfstandige naamwoord: idioot
Meervoud: idiote
Verkleinwoord: idiootjie
Meervoud van verkleining: idiootjies
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Dwase persoon. Iemand met 'n afwykend standpunt of van afwykende gedrag.
• (argaïes) Iemand met 'n lae IK.
Gebruik:
• Die idioot weet nie eens hoe om 'n masker op te sit nie.
• Hy bestuur soos 'n idioot.
Sinoniem:
• domkop
• dommerd
• moroon
• swaap
• swaksinnige
Antoniem:
• genie
Vertaling:
Engels: idiot, imbecile; retard
Duits: Idiot
Nederlands: idioot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|