Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oefenloop
oefenloop [boodskap #131037] Sat, 25 April 2020 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oefenloop
Afbreking: oe•fen•loop
Samestelling: oefen + loop


Selfstandige naamwoord: oefenloop
Meervoud: oefenlope
Verkleinwoord: oefenlopie
Meervoud van verkleining: oefenlopies

Betekenis:
• 'n Lopie ter voorbereiding.

Gebruik:
• In 1966 is die renperd Sea Cottage, gunsteling vir die July-wedren, tydens 'n oefenloop geskiet en beseer.

Vertaling:
Engels: practice run
Nederlands: oefenloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroulikheid
Volgende onderwerp: gevangenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:50:58 UTC 2025