vroulikheid [boodskap #131036] |
Sat, 25 April 2020 18:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroulikheid
Afbreking: vrou•lik•heid
Uitspraak: /ˈfrəʊ̯ləkɦəɪ̯t/, /ˈfrəʊ̯ləkəɪ̯t/
Selfstandige naamwoord: vroulikheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die hoedanigheid van vroulik wees, nie 'n man of kind nie, met stereotipiese kenmerke soos sagaardigheid, meegevoel, ens.
Gebruik:
• Daar is soveel maniere waarop ons vroue ons vroulikheid kan vier.
Antoniem:
• manlikheid
Vertaling:
Engels: womanliness, femaleness, femininity
Nederlands: vrouwelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|