Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manlikheid
manlikheid [boodskap #131035] Sat, 25 April 2020 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
manlikheid
Afbreking: man•lik•heid
Uitspraak: /ˈmɑnlək(ɦ)əɪ̯t/


Selfstandige naamwoord: manlikheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die hoedanigheid van manlik wees, nie 'n vou of kind nie, met stereotipiese kenmerke soos waagmoed, dapperheid en manlike trots.
• (eufemisties) Manlike organe.

Gebruik:
• Hoe definieer 'n mens jou manlikheid vandag en hoe beïnvloed dit die omgewing om ons?
• Die perd het hom in sy manlikheid geskop.

Antoniem:
• vroulikheid

Vertaling:
Engels: manhood
Nederlands: mannelijkheid
Xhosa: ubudoda
Zoeloe: ubudoda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karavaan
Volgende onderwerp: vroulikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:56:43 UTC 2025