Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fles
fles [boodskap #131029] Sat, 25 April 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die flesse.
Die flesse.
fles
Afbreking: fles


Selfstandige naamwoord: fles
Meervoud: flesse
Verkleinwoord: flessie
Meervoud van verkleining: flessies

Betekenis:
• 'n Bottel met 'n spesifieke vorm vir 'n spesifieke doel, gewoonlik van glas, erd of metaal gemaak.

Gebruik:
• Sy gooi koffie in 'n fles om saam te neem.

Vertaling:
Engels: flask, jar, bottle
Nederlands: erlenmeyer, maatkolf, thermoskan, pot

Nota:
• Van Latyn, flasca, fles.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diamant
Volgende onderwerp: deeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:31:33 UTC 2025