Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diamant
diamant [boodskap #131028] Sat, 25 April 2020 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Diamant.
'n Diamant.
diamant
Afbreking: di•a•mant


Selfstandige naamwoord: diamant
Meervoud: diamante
Verkleinwoord: diamantjie
Meervoud van verkleining: diamantjies

Betekenis:
• 'n Kosbare, skitterende edelsteen en die hardste natuurlike materiaal wat daar is.

Gebruik:
Diamante se gewig word in karaat bepaal.

Spreekwoord:
• Hy is 'n ongeslypte diamant. [Hy is besonder gaaf, maar sy talente is nie ontwikkel nie.]

Afgelei:
• bloeddiamant
• diamantbedryf
• diamantdelwer
• diamantboor
• diamantglans
• diamanthalssnoer
• diamanthandel
• diamantkoper
• diamantmyn
• diamantring
• diamantslyper

Hiperoniem:
• edelsteen

Vertaling:
Engels: diamond
Nederlands: diamant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dialek
Volgende onderwerp: fles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:02:31 UTC 2025