Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodtoestand
noodtoestand [boodskap #131026] Sat, 25 April 2020 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodtoestand
Afbreking: nood•toe•stand
Samestelling: nood + toestand


Selfstandige naamwoord: noodtoestand
Meervoud: noodtoestande
Verkleinwoord: noodtoestandjie
Meervoud van verkleining: noodtoestandjies

Betekenis:
• 'n Amptelik erkende toestand van nood of beleg, waarin die normale toestand en wetgewing tydelik opgeskort word.

Gebruik:
• As gevolg van die wydverspreide onluste moes die regering 'n noodtoestand afkondig.

Vertaling:
Engels: state of emergency
Nederlands: noodtoestand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klimaat
Volgende onderwerp: dialek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:07:05 UTC 2025