verhemelte [boodskap #131023] |
Sat, 25 April 2020 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhemelte
Afbreking: ver•he•mel•te
Selfstandige naamwoord: verhemelte
Meervoud: verhemeltes
Betekenis:
• Die boonste gedeelte van die mondholte, wat hard en beenagtig voor, maar sag en vlesig agter is.
Gebruik:
• Die verhemelte skei die mond- van die neusopening en word in twee dele verdeel, die voorste harde plaat en die agterste sagte plaat.
Wisselvorm:
• gehemelte
Vertaling:
Engels: palate
Nederlands: verhemelte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|