pont [boodskap #131020] |
Sat, 25 April 2020 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pont
Afbreking: pont
Selfstandige naamwoord: pont
Meervoud: ponte
Betekenis:
• 'n Platboomvaartuig wat gebruik kan word om 'n rivier oor te steek.
Gebruik:
• Verkeer gaan by Sendelingsdrif teen R150 per voertuig met 'n pont oor die Oranjerivier.
Homofoon:
• pond (Britse geld; ook ou gewigsmaat)
Vertaling:
Engels: ferry-boat, pontoon
Nederlands: pont
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|