Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekenaarwetenskap
rekenaarwetenskap [boodskap #131017] Sat, 25 April 2020 06:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rekenaarwetenskap
Rekenaarwetenskap
rekenaarwetenskap
Afbreking: re•ke•naar•we•ten•skap
Samestelling: rekenaar + wetenskap


Selfstandige naamwoord: rekenaarwetenskap
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur).

Gebruik:
• Rekenaarwetenskap omvat dit 'n wye aantal velde, van die abstrakte studie van algoritmes, en formele grammatikas tot meer konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels.

Afkorting:
• rek.wet.

Vertaling:
Engels: computer science
Nederlands: informatica, computerwetenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oormaat
Volgende onderwerp: tier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:08:13 UTC 2025