Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansitter
aansitter [boodskap #131012] Fri, 24 April 2020 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Aansitter.
'n Aansitter.
aansitter
Afbreking: aan•sit•ter
Uitspraak: /ˈɑ̃ːsətər/, /ˈɑːnsətər/


Selfstandige naamwoord: aansitter
Meervoud: aansitters
Verkleinwoord: aansittertjie
Meervoud van verkleining: aansittertjies

Betekenis:
• Beginmotor, toestel om 'n motor aan die gang te sit.

Gebruik:
• 'n Aansitter of aansitmotor word tong-in-die-kies 'n knormoer genoem.

Sinoniem:
• aansitmotor
• knormoer
• selfaansitter

Vertaling:
Engels: starter, self-starter, inciter
Nederlands: startmotor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorsaak
Volgende onderwerp: elmboog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:22:24 UTC 2025