Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » despoot
despoot [boodskap #131008] Fri, 24 April 2020 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
despoot
Afbreking: des•poot


Selfstandige naamwoord: despoot
Meervoud: despote

Betekenis:
• 'n Onderdrukkende alleenheerser; heerssugtige persoon.

Gebruik:
• Die boek kontrasteer die despoot se vrese as kind met sy later onmenslike optrede.
• Konstantyn Pawlowitsj is in Rusland as dapper beskou, maar in Pole is hy as 'n tiran en wrede despoot gesien.

Sinoniem:
• alleenheerser
• diktator
• outokraat
• tiran

Afgelei:
• despoties
• despotisme

Vertaling:
Engels: despot
Nederlands: despoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slukderm
Volgende onderwerp: visse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:59:17 UTC 2025