frappant [boodskap #131002] |
Thu, 23 April 2020 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
frappant
Afbreking: frap•pant
Byvoeglike naamwoord: frappant
Attributief: frappante
Betekenis:
• Wat aandag trek.
Gebruik:
• Die koerant gebruik frappante opskrifte om lesers se belangstelling te prikkel.
Sinoniem:
• prominent
• treffend
• opmerklik
• opvallend
Vertaling:
Engels: striking, remarkable
Nederlands: frappant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|