Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rasioneel
rasioneel [boodskap #130999] Thu, 23 April 2020 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rasioneel
Afbreking: ra•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: rasioneel
Attributief: rasionele

Betekenis:
• Op redelike oorwegings gebaseer.

Gebruik:
• Trek kiesers hulle kruisies by die stembus op grond van emosionele of rasionele oorwegings?

Sinoniem:
• redelik
• verstandig

Antoniem:
• emosioneel
• irrasioneel

Vertaling:
Engels: rational, reasonable
Nederlands: rationeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blasé
Volgende onderwerp: oorwoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:58:52 UTC 2025