blasé [boodskap #130998] |
Thu, 23 April 2020 17:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blasé
Afbreking: bla•sé
Byvoeglike naamwoord: blasé
Attributief: blasé
Betekenis:
• Ongeërg of onbeïndruk wees met iets omdat mens té bekend en té vertroudheid is daarmee.
Gebruik:
• Onderwysers moet daagliks toneelspeel en maak asof hulle vol selfvertroue is wanneer hulle voor hul oorvol klasse met blasé, verveelde tieners staan.
Sinoniem:
• afgestomp
• ongevoelig
• oorversadig
• traak-my-nieagtig
Vertaling:
Engels: jaded, blasé
Nederlands: blasé
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|