priester [boodskap #130997] |
Thu, 23 April 2020 16:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
priester
Afbreking: prie•ster
Selfstandige naamwoord: priester
Meervoud: priesters
Verkleinwoord: priestertjie
Meervoud van verkleining: priestertjies
Betekenis:
• Iemand wat religieuse rituele uitvoer (en soms ook preek).
Gebruik:
• Van die godsdienste wat oor priesters beskik, sluit in die Christendom, Boeddhisme, Druïdisme, Hindoeïsme, Islam, Judaïsme, Paganisme en Sjamanisme.
Sinoniem:
• dominee
• prediker
• pastoor
Antoniem:
• priesteres (vroulik)
Hiperoniem:
• kerkdienaar
Afgelei:
• hoëpriester
• priesterorde
• priesterskap
Vertaling:
Engels: priest
Nederlands: priester
Nota:
• Van Griekse: presbyter, πρεσβύτερος; presbuteros wat oudste (van die gemeente) of ouderling beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|