Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekologies
ekologies [boodskap #130995] Do., 23 April 2020 15:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24468
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekologies
Afbreking: e•ko•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: ekologies
Attributief: ekologiese

Betekenis:
• Wat betrekking het op die ekologie.

Gebruik:
• Die lekkende olie kan maklik in 'n ekologiese ramp ontaard.
• Hoe ekologies vriendelik is elektriese motors werklik?

Vertaling:
Engels: ecologic, ecological
Nederlands: ecologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naafdop
Volgende onderwerp: sonate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 21 09:11:35 UTC 2026