Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naafdop
naafdop [boodskap #130994] Thu, 23 April 2020 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verchroomde <b>naafdop</b> op die wiel van 'n motor.
'n Verchroomde naafdop op die wiel van 'n motor.
naafdop
Afbreking: naaf•dop
Samestelling: naaf + dop


Selfstandige naamwoord: naafdop
Meervoud: naafdoppe
Verkleinwoord: naafdoppie
Meervoud van verkleining: naafdoppies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Kappie of deksel wat die middelste deel (die naaf) van 'n wiel bedek.

Gebruik:
• Hulle het die naafdop van die kar af gesteel.

Sinoniem:
• wieldop

Verwant:
• wielnaaf

Vertaling:
Engels: wheel cover, hubcap, axle‐cap
Nederlands: naafdop, wieldop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insae
Volgende onderwerp: ekologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:39:51 UTC 2025