inwendig [boodskap #130992] |
Thu, 23 April 2020 14:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inwendig
Afbreking: in•wen•dig
Byvoeglike naamwoord: inwendig
Attributief: inwendige
Betekenis:
• Wat in die liggaam is.
Gebruik:
• Hy het las van 'n inwendige parasiet gehad, wat met 'n operasie verwyder moes word.
Sinoniem:
• intern
Antoniem:
• uitwendig
Afgelei:
• inwendigheid
Vertaling:
Engels: internal, inside, inner
Nederlands: inwendig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|