Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sangpaar
sangpaar [boodskap #130987] Tue, 21 April 2020 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sangpaar
Afbreking: sang•paar
Samestelling: sang + paar


Selfstandige naamwoord: sangpaar
Meervoud: sangpare
Verkleinwoord: sangpaartjie
Meervoud van verkleining: sangpaartjies

Betekenis:
• Twee mense wat saam sing.

Gebruik:
• Dié sangpaar het vir etlike jare suksesvolle solo-optredes gelewer en onlangs besluit om hul talent saam te snoer.

Sinoniem:
• duo

Vertaling:
Engels: duo
Nederlands: zangpaar, duo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kampong
Volgende onderwerp: slimkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:00:13 UTC 2025