Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampong
kampong [boodskap #130986] Tue, 21 April 2020 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kampong
Afbreking: kam•pong


Selfstandige naamwoord: kampong
Meervoud: kampongs

Betekenis:
• Kwartier waar werkers, gevangenes of soldate gehuisves word.

Gebruik:
• 'n Kampong is naby die myn opgerig waar werkers gratis gehuisves en gevoed kon word.

Sinoniem:
• arbeidskwartier
• werkersdorpie

Wisselvorm:
• kampoeng

Afgelei:
• kampongstelsel
• mynkampong

Vertaling:
Engels: compound
Nederlands: kampong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afleweraar
Volgende onderwerp: sangpaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:23:19 UTC 2025