sieklik [boodskap #130978] |
Tue, 21 April 2020 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sieklik
Afbreking: siek•lik
Byvoeglike naamwoord: sieklik
Vergrotende trap: siekliker
Oortreffende trap: sieklikste
Attributief: sieklike
Betekenis:
• Geneig om baie siek te wees.
• Geestelik ongesond.
Gebruik:
• Sy is deesdae baie sieklik.
• Hy het 'n sieklike neiging om mense af te loer.
Sinoniem:
• ongesteld
Afgelei:
• sieklikheid
Vertaling:
Engels: sickly, ailing; sick, pathological
Nederlands: ziekelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|