Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spannend
spannend [boodskap #130968] Mon, 20 April 2020 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spannend
Afbreking: span•nend


Byvoeglike naamwoord: spannend
Vergrotende trap: spannender
Oortreffende trap: spannendste
Attributief: spannende

Betekenis:
• Wat emosionele opwinding veroorsaak.

Gebruik:
• Die fliek is spannend en beslis nie vervelig nie!

Sinoniem:
• boeiend

Vertaling:
Engels: tight, tense; exciting, thrilling
Nederlands: spannend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jeugtyd
Volgende onderwerp: kordaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:34:30 UTC 2025