Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skooldogter
skooldogter [boodskap #130957] Sun, 19 April 2020 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skooldogter
Afbreking: skool•dog•ter
Samestelling: skool + dogter


Selfstandige naamwoord: skooldogter
Meervoud: skooldogters
Verkleinwoord: skooldogtertjie
Meervoud van verkleining: skooldogtertjies

Betekenis:
• 'n Meisie wat op skool is.

Gebruik:
• Ondanks bogenoemde reëls mag 'n skooldogter steeds aangespreek word as haar hare nie netjies vertoon nie.

Antoniem:
• skoolseun

Vertaling:
Engels: schoolgirl
Nederlands: schoolmeisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolseun
Volgende onderwerp: rieme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:36:02 UTC 2025