skoolseun [boodskap #130956] |
Sun, 19 April 2020 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolseun
Afbreking: skool•seun
Samestelling: skool + seun
Selfstandige naamwoord: skoolseun
Meervoud: skoolseuns
Verkleinwoord: skoolseuntjie
Meervoud van verkleining: skoolseuntjies
Betekenis:
• 'n Seun wat op skool is.
Gebruik:
• Enige skoolseun wat stokkies draai sal ses van die beste kry!
Antoniem:
• skooldogter
Vertaling:
Engels: schoolboy
Nederlands: schooljongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|