worsbroodjie [boodskap #130954] |
Sun, 19 April 2020 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
worsbroodjie
Afbreking: wors•brood•jie
Samestelling: wors + brood + -jie
Selfstandige naamwoord: worsbrood
Meervoud: worsbrode
Verkleinwoord: worsbroodjie
Meervoud van verkleining: worsbroodjies
Betekenis:
• 'n Broodrolletjie met wors op.
Gebruik:
• Ons eet vanaand worsbroodjies met tamatie en uie.
Vertaling:
Engels: hot dog
Nederlands: worstenbrood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|