Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knap
knap [boodskap #130953] Sun, 19 April 2020 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
knap
Afbreking: knap


Byvoeglike naamwoord: knap
Vergrotende trap: knapper
Oortreffende trap: knapste
Attributief: knap

Betekenis:
• Baie slim; intelligent; verstandig; vaardig.
• Wat nou is of net-net pas.

Gebruik:
• Daar is 'n paar knap kinders in ons klas.
• Haar klere sit maar knap.

Spreekwoord:
Knap gedaan! [Mooi so; goeie werk.]

Afgelei:
• knapheid
• knapsak

Vertaling:
Engels: clever, smart; narrow, tight
Nederlands: knap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afstammeling
Volgende onderwerp: worsbroodjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:24:13 UTC 2025