afstammeling [boodskap #130952] |
Sun, 19 April 2020 11:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afstammeling
Afbreking: af•stam•me•ling
Selfstandige naamwoord: afstammeling
Meervoud: afstammelinge
Verkleinwoord: afstammelinkie
Meervoud van verkleining: afstammelinkies
Betekenis:
• 'n Persoon wat van 'n ander afstam, soos 'n kind, kleinkind, agterkleinkind, ens.
Gebruik:
• Iemand kan sonder 'n nageslag sterf, of met tientalle afstammelinge.
Sinoniem:
• nageslag
• nasaat
• nakomeling
Vertaling:
Engels: descendant, offspring, successor
Nederlands: afstammeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|