Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vulkaan
vulkaan [boodskap #130949] Sun, 19 April 2020 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vulkaan.
'n Vulkaan.
vulkaan
Afbreking: vul•kaan
Uitspraak: /vœlˈkɑːn/


Selfstandige naamwoord: vulkaan
Meervoud: vulkane
Verkleinwoord: vulkaantjie
Meervoud van verkleining: vulkaantjies

Betekenis:
• 'n Vuurspuwende berg. Skeuring in die aardkors waaruit warm lawa, as en gasse ontsnap.

Gebruik:
• Die eienskappe van die magma bepaal in groot mate die vorm van die vulkaan asook die wyse waarop die uitbarsting plaasvind.

Afgelei:
• vulkaanas
• vulkaanpyp
• vulkaanuitbarsting

Verwant:
• vulkanies
• vulkanologie
• vulkanoloog

Vertaling:
Engels: volcano
Nederlands: vulkaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuis
Volgende onderwerp: vullisdrom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:22:00 UTC 2025