Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
vuis
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
vuis
[
boodskap #130948
]
Sun, 19 April 2020 09:47
Leksikograaf
Boodskappe:
20993
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Winston Churchill met sy vuis in die lug.
vuis
Afbreking: vuis
Uitspraak: /fœis/
Selfstandige naamwoord:
vuis
Meervoud:
vuiste
Verkleinwoord:
vuisie
Meervoud van verkleining:
vuisies
Betekenis:
• Hand wat toegevou is; gebalde hand.
Gebruik:
• Hy het my met die
vuis
geslaan!
Spreekwoord:
• Hy praat uit die
vuis
. [Onvoorbereid praat.]
• Hy lag in sy
vuis
. [In die geheim oor die ongeluk van 'n ander lag.]
• Mens kan nie
vuis
maak sonder hand nie. [Jy kan nie die onmoontlike doen nie.]
Afgelei:
• kaalvuis
• vuisgeveg
• vuishou
• vuisslaan
• vuisslag
• vuisvegter
• vuisvoos
Vertaling:
Engels: fist
Nederlands: vuist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
vrugteskommel
Volgende onderwerp:
vulkaan
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Jan 09 02:30:28 UTC 2025