Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
vrugteskommel
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
vrugteskommel
[
boodskap #130947
]
Sun, 19 April 2020 09:33
Leksikograaf
Boodskappe:
20993
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Tropiese vrugteskommel.
vrugteskommel
Afbreking: vrug•te•skom•mel
Samestelling: vrugte + skommel
Uitspraak: /ˈfrœχ.təˌskɔ.məl/
Selfstandige naamwoord:
vrugteskommel
Meervoud:
vrugteskommels
Verkleinwoord:
vrugteskommeltjie
Meervoud van verkleining:
vrugteskommeltjies
Betekenis:
• 'n Drankie van vrugte, dikker as vrugtesap.
Gebruik:
• Gebruik 'n
vrugteskommel
om jou aandete te vervang, maar meng dit met vetvrye melk of jogurt, sodat jy bietjie proteïene inkry, anders gaan jy honger voel en jou dieet dwarsboom.
Verwant:
• melkskommel
Vertaling:
Engels: smoothy, smoothie
Nederlands: smoothie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
vrot
Volgende onderwerp:
vuis
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Jan 09 02:37:38 UTC 2025